Mandel Kramer

Mandel Kramer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mandel Kramer (1952)

Geboorte (1916-03-12)12 Maart 1916
Sterfte 29 Januarie 1989 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mandel Kramer (12 Maart 1916 – 29 Januarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Fighting Back (1982) en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en The Edge of Night (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy